Eksodus 33:5

Eksodus 33:5 AFR20

Die HERE het immers vir Moses gesê: “Sê vir die Israeliete, julle is 'n hardnekkige volk. As Ek vir een oomblik saam met jou sou optrek, sal Ek jou vernietig. Haal dan nou jou juwele af, sodat Ek kan weet wat Ek met jou moet doen.”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid