Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Eksodus 3:7

Eksodus 3:7 AFR20

Die Here sê toe: “Ek het die ellende van my volk wat in Egipte is, duidelik gesien. Hulle noodkreet oor hulle slawedrywers het Ek gehoor. Ja, Ek ken hulle lyding.

Video vir Eksodus 3:7