Deuteronomium 24:1

Deuteronomium 24:1 AFR20

“ As iemand 'n vrou neem en haar man word, en dit dan gebeur dat sy nie meer vir hom aanvaarbaar is nie, omdat hy iets onbehoorliks by haar ontdek het, moet hy vir haar 'n skeibrief skryf, dit in haar hand gee en haar uit sy huis wegstuur.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid