Deuteronomium 23:13

Deuteronomium 23:13 AFR20

Daar moet 'n tentpen by jou toerusting wees. Wanneer jy buite op jou hurke wil gaan sit, moet jy daarmee 'n gat grawe en jou ontlasting weer bedek.