Deuteronomium 21:13

Deuteronomium 21:13 AFR20

Sy moet ook ontslae raak van die klere waarin sy gevange geneem is. Dan kan sy in jou huis bly en 'n maand lank rou oor haar vader en moeder. Eers daarna mag jy by haar ingaan en haar man word; sy sal dan jou vrou wees.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid