Daniël 7:19
Daniël 7:19 AFR20
“ Toe wou ek sekerheid kry oor die vierde dier, wat van al die ander verskil het – buitengewoon vreesaanjaend, met tande van yster en naels van brons, wat verslind en vermorsel, en dit wat oorbly, met sy pote vertrap