Amos 7:14-15

Amos 7:14-15 AFR20

Amos het geantwoord en vir Amasia gesê: “Ek is nie 'n beroepsprofeet nie en ook nie lid van 'n profetegroep nie; maar ek is 'n veewagter en ek prik wildevye. Die HERE het my agter die kleinvee weggevat en die HERE het vir my gesê, ‘Gaan profeteer vir my volk Israel!’