Handelinge 21:40

Handelinge 21:40 AFR20

Hy het dit toegelaat, en Paulus het op die trappe gaan staan en 'n handgebaar gemaak vir die volk. Toe het 'n groot stilte neergedaal en hy het hulle in die Hebreeuse taal toegespreek

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid