2 Samuel 6:17

2 Samuel 6:17 AFR20

Hulle het die ark van die HERE ingeneem en dit op sy plek neergesit binne-in die tent wat Dawid daarvoor opgeslaan het. Toe het Dawid •brandoffers en •maaltydoffers voor die HERE gebring.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Samuel 6:17

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid