2 Samuel 11:10

2 Samuel 11:10 AFR20

Toe Dawid ingelig is, “Urija het nie na sy huis afgegaan nie”, het hy vir Urija gevra: “Het jy nie pas van 'n reis af hier aangekom nie? Waarom het jy nie na jou huis afgegaan nie?”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid