2 Konings 14:5
2 Konings 14:5 AFR20
Pas nadat hy die koningskap stewig in sy hand gehad het, het hy sy amptenare tereggestel – dié wat sy vader, die koning, vermoor het.