2 KONINGS 14:5
2 KONINGS 14:5 Bybel vir almal (ABA)
Toe Amasia seker was dat hy koning sal bly, het hy sy amptenare doodgemaak wat vir sy pa vermoor het.
2 KONINGS 14:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En sodra die koningskap in sy hand bevestig was, het hy sy dienaars, die moordenaars van sy vader, die koning, omgebring.
2 KONINGS 14:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nadat hy goed gevestig was in sy koningskap, het hy die amptenare laat doodmaak deur wie sy pa, die koning, vermoor is.