2 Konings 14:25

2 Konings 14:25 AFR20

Hy is die een wat die gebied van Israel herstel het, van Lebo-Hamat af tot by die See van die Araba, volgens die woord van die Here, die God van Israel, wat Hy gespreek het by monde van sy dienskneg Jona, seun van Amittai, die profeet wat uit Gat-Gefer gekom het.