YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon
← Leesplanne

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 KONINGS 14:25

Hardloop Jy Dalk Weg van Jou Roeping, Soos Jona?

Hardloop Jy Dalk Weg van Jou Roeping, Soos Jona?

4 Dae

Die boek Jona is ‘n verhaal wat ons vandag sal kan klasifiseer as ‘n satire. Die algemene bedoeling van satire is om humoristies te wees, met die groter doel as konstruktiewe sosiale kommentaar, deur die gebruik van vernuf as wapen en as hulpmiddel, om aandag te vestig op spesifieke en wyer geskille in die samelewing. Daar is baie sterk elemente van IRONIE in die verhaal. Jy verwag van die karakter een ding en dan gebeur die teenoorgestelde. Die profeet Jona, wat as man van God beskou sou word, is ongehoorsaam aan God se roeping terwyl ons gehoorsaamheid sou verwag.

2 Konings

2 Konings

15 Dae

Die boek Tweede Konings vertel hoe mense God uit die oog verloor het en hoe hy hulle nooit vergeet het nie. Reis daagliks deur 2 Konings terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.

1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest