2 Korinthiërs 6:2

2 Korinthiërs 6:2 AFR20

Want Hy sê: “Op die regte tyd het Ek na jou geluister, en op die dag van verlossing het Ek jou gehelp.” Kyk, nou is die gunstige tyd, kyk, nou is die dag van verlossing!

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid