2 Korinthiërs 13:11-13

2 Korinthiërs 13:11-13 AFR20

Ten slotte, broers, wees altyd bly, streef na vervolmaking, aanvaar vermaning, wees eensgesind, leef in vrede – en die God van liefde en vrede sal met julle wees. Groet mekaar met 'n heilige soen. Al die •heiliges stuur vir julle groete. Die genade van die Here Jesus •Christus en die liefde van God en die gemeenskap van die Heilige Gees bly met julle almal.