Verder, broers en susters, wees bly, ruk julle reg, aanvaar vermaning, wees eensgesind, leef in vrede. En die God van liefde en vrede sal by julle bly! Groet mekaar met die soen van Christelike liefde. Al God se mense stuur aan julle groete. Mag die genade van die Here Jesus en die liefde van God en die gemeenskap van die Heilige Gees met julle almal wees.
Lees 2 KORINTIËRS 13
Luister na 2 KORINTIËRS 13
Deel
Vergelyk alle weergawes: 2 KORINTIËRS 13:11-13
7 dae
Vanaf die uitstorting van die Heilige Gees op Pinksterdag tot Jesus se wederkoms leef ons in die bedeling van die Heilige Gees waar God elke oomblik in en deur ons wil lewe. Het jy ‘n lewende verhouding met die Heilige Gees, ervaar jy sy werking, leiding, gawes en vrug? Hierdie leesplan wil jou help om die wonderlike, kragtige beheer van die Heilige Gees meer in jou lewe te ervaar.
31 Days
God is the only answer for complete healing and wholeness, especially when it comes to divorce. Through this plan you will draw closer to God while gaining wisdom on how to handle your emotions and feelings during this most difficult time. Choosing to repeat the 31 days will reveal your progress while God continues to bind the wounds and give you greater closure.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's