2 Korinthiërs 10:12

2 Korinthiërs 10:12 AFR20

Ons waag dit nie om onsself gelyk te stel aan of te vergelyk met sommige van dié wat hulleself aanbeveel nie. Maar omdat hulle hulle aan hulleself meet, en met hulleself vergelyk, verstaan hulle niks.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Korinthiërs 10:12

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid