2 Kronieke 32:24

2 Kronieke 32:24 AFR20

In daardie dae het Hiskia tot die dood toe siek geword. Toe hy tot die HERE gebid het, het Hy hom geantwoord en vir hom 'n teken gegee.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Kronieke 32:24

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid