2 KRONIEKE 32:24
2 KRONIEKE 32:24 Bybel vir almal (ABA)
In daardie tyd het Hiskia baie siek geword, hy het amper gesterf. Hy het tot die Here gebid, en die Here het met hom gepraat. Die Here het 'n wonderwerk met Hiskia laat gebeur.
2 KRONIEKE 32:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
IN dié dae het Jehiskía dodelik siek geword, maar hy het tot die HERE gebid, en Hy het met hom gespreek en hom 'n wonderteken gegee.
2 KRONIEKE 32:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dié tyd het Hiskia ernstig siek geword. Hy het tot die Here gebid, en die Here het met hom gepraat en met hom 'n wonder laat gebeur.