1 Timoteus 6:15

1 Timoteus 6:15 AFR20

wat God op sy eie tyd sal openbaar – Hy, die lofwaardige en enigste Heerser, die Koning van die konings en Here van die heersers