1 Samuel 25:36

1 Samuel 25:36 AFR20

Toe Abigajil by Nabal kom, is hy sowaar besig met 'n feesmaal in sy huis, 'n feesmaal soos dié van 'n koning. Nabal was in 'n gemoedelike bui en hy was baie dronk. Sy het hom toe nie 'n woord, klein of groot, daaroor vertel voor ligdag die volgende oggend nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid