1 Samuel 22:17

1 Samuel 22:17 AFR20

Toe sê die koning vir die hardlopers wat by hom staan: “Draai om! Maak die priesters van die HERE dood, want ook hulle ondersteun Dawid. Hulle het immers geweet dat hy aan die vlug is, maar hulle het my nie daaroor ingelig nie.” Die dienaars van die koning wou egter nie hulle hand uitsteek om die priesters van die HERE aan te val nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid