1 Samuel 21:8

1 Samuel 21:8 AFR20

Dawid het ook vir Agimeleg gevra: “U het nie dalk hier 'n vegspies of 'n swaard byderhand nie? Ek het nie my swaard of my wapens met my saamgeneem nie, omdat die saak van die koning so dringend is.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Samuel 21:8

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid