1 SAMUEL 21:8
1 SAMUEL 21:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Dawid sê vir Ahiméleg: Is hier nie 'n spies of 'n swaard by u nie? Want ek het my swaard sowel as my wapens nie met my saamgeneem nie, omdat die opdrag van die koning dringend was.
Deel
Lees 1 SAMUEL 211 SAMUEL 21:8 Bybel vir almal (ABA)
Dawid het vir Agimelek gevra: “Het jy vir my 'n spies of 'n swaard? Ek kon nie my swaard of ander wapens saambring nie, want ek moes haastig weggaan.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 211 SAMUEL 21:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dawid het ook vir Agimelek gesê: “Is hier nie miskien 'n spies of 'n swaard byderhand nie? Ek kon selfs nie eens my swaard of my ander wapens vat nie, want die saak van die koning was dringend.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 21