1 Samuel 21:5

1 Samuel 21:5 AFR20

Dawid antwoord toe die priester en sê vir hom: “Ek verseker jou, niemand van ons het naby 'n vrou gekom nie, soos dit altyd is wanneer ek op 'n veldtog uittrek. Die toerusting van die jong dienaars is heilig. Dit is 'n gewone sending – hoeveel te meer sal hulle dan nie, met hulle toerusting, vandag heilig wees nie.”