Maar Samuel het gesê: “Hoe kan ek gaan? As Saul daarvan hoor, sal hy my doodmaak.” Toe sê die HERE: “'n Verskalf moet jy saam met jou neem en dan moet jy sê, ‘Om aan die HERE 'n offer te bring – dit is waarvoor ek gekom het.’
Lees 1 Samuel 16
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 Samuel 16:2
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's