1 Samuel 12:10

1 Samuel 12:10 AFR20

het hulle na die HERE om hulp geroep en gesê, ‘Ons het gesondig, want ons het die HERE verlaat en die Baäls en Astartes gedien. Red ons nou uit die hand van ons vyande, dan sal ons U dien.’

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid