Dit is omdat hulle My verlaat het en in aanbidding buig voor Astarte, die godin van die Sidoniërs en voor Kemos, die god van Moab, en voor Milkom, die god van die Ammoniete. Hulle het nie op my paaie gebly deur te doen wat reg is in my oë, en my vaste voorskrifte en bepalings uit te voer soos Salomo se vader Dawid nie.
Lees 1 Konings 11
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 Konings 11:33
15 Dae
Die boek Konings vervolg die verhaal van hoe die koninkryk van Israel onder Dawid en Salomo gefloreer het, maar uiteindelik versprei het. Reis daagliks deur 1 Konings terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's