Dit sal gebeur omdat Salomo My verlaat het en Astarte die godin van die Sidoniërs, Kemos die god van Moab, en Milkom die god van die Ammoniete, aanbid. Hy leef nie meer volgens my wil nie en hy doen wat nie vir My reg is nie. Hy kom nie my gebooie en voorskrifte na soos sy pa, Dawid, gedoen het nie.
Lees 1 KONINGS 11
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 KONINGS 11:33
15 Dae
Die boek Konings vervolg die verhaal van hoe die koninkryk van Israel onder Dawid en Salomo gefloreer het, maar uiteindelik versprei het. Reis daagliks deur 1 Konings terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's