1 Konings 1:5

1 Konings 1:5 AFR20

Adonia, seun van Gaggit, het homself verhef deur te sê: “Ek is die een wat koning gaan word!” Hy het vir homself strydwaens en spanne perde aangeskaf en vyftig man wat voor hom uit hardloop.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Konings 1:5

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid