1 Korinthiërs 13:12-13

1 Korinthiërs 13:12-13 AFR20

Nou sien ons wel 'n geheimnisvolle beeld, soos in 'n spieël, maar eendag van aangesig tot aangesig. Nou ken ek slegs gedeeltelik, maar eendag sal ek ten volle ken, soos ek ten volle geken is. En nou bly geloof, hoop en liefde, hierdie drie – maar die grootste hiervan is die liefde.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Korinthiërs 13:12-13