Hiermee bedoel ek nie jou gewete nie, maar dié van die ander. Waarom word my vryheid dan beoordeel deur 'n ander se gewete? As ek met dankbaarheid saam eet, waarom word ek belaster oor iets waarvoor ek dank? Of julle dan eet of drink of enigiets anders doen, doen alles tot eer van God. Julle moenie vir Jode of Grieke of die •gemeente van God 'n struikelblok wees nie. Net soos ek ook probeer om alle mense in alle opsigte in ag te neem, en om nie my eie voordeel nie, maar dié van die meerderheid, na te streef, sodat hulle verlos mag word.
Lees 1 Korinthiërs 10
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 Korinthiërs 10:29-33
24 dae
"Hoe moet 'n Christen lewe?" Is die onderwerp wat in die eerste brief aan die Korintiërs aangespreek word, en gee praktiese sorg en regstelling aan die kwessies wat jong Christene in die gesig staar. Reis daagliks deur 1 Korintiërs terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's