1 Kronieke 16:34-35

1 Kronieke 16:34-35 AFR20

Prys die HERE, want Hy is goed; ja, vir ewig duur sy troue liefde. Julle moet sê: “Red ons, o God wat ons verlos, en bring ons bymekaar! Ja, red ons van die nasies, sodat ons u •heilige Naam kan prys, sodat ons kan roem op die lof wat U toekom.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Kronieke 16:34-35