En Ek sal hierdie een derde wat oorbly, skoonmaak soos 'n mens silwer en goud in vuur smelt en skoonmaak. Dan sal my volk tot My bid, en Ek sal luister na hulle gebed. Ek sal sê: ‘Hulle is my volk,’ en hulle sal sê: ‘Die Here is ons God.’ ”
Lees Sagaria 13
Deel
Vergelyk alle weergawes: Sagaria 13:9
23 dae
Die profeet Sagaria deel visioene van God se beloftes om mense 'n hoop van die toekoms te gee en spoor hulle aan om na God terug te keer. Reis daagliks deur Sagaria terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's