Sagaria 13:9

Sagaria 13:9 DB

Die Here sê: “Ek sal hierdie derde van die mense wat in die land agterbly, suiwer maak. Ek sal dit doen soos daar gewoonlik met goud gemaak word. Die goud word in vuur gesmelt en suiwer gemaak. My volk sal deur moeilike omstandighede gaan, maar hulle sal beter mense anderkant uitkom. Hulle sal in gebed met My praat en Ek sal hulle antwoord. Ek sal sê: ‘Hulle is my eie mense, hulle behoort aan My.’ Op hulle beurt sal die mense sê: ‘God is ons Here.’”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Sagaria 13:9

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid