Romeine 9:33

Romeine 9:33 ABA

Dit is soos daar in die Ou Testament geskryf is: Ek sit in Sion 'n klip waarteen mense sal stamp, 'n rots waaroor hulle sal val. Daar is ook geskryf: Maar die mense wat in Hom glo, sal wen, Hy sal hulle nie alleen los nie.

Video vir Romeine 9:33