ROMEINE 9:33

ROMEINE 9:33 NLV

God het hulle in die Skrif juis hierteen gewaarsku met die woorde: “Let goed op! Ek sit in Jerusalem ’n klip waaroor mense kan struikel, ’n rots wat hulle kan laat val. Maar enigeen wat in Hom glo, sal nie beskaamd staan nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor ROMEINE 9:33

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid