Romeine 16:10

Romeine 16:10 ABA

Ek stuur groete vir Apelles. Hy behoort aan Christus en hy het gewys 'n mens kan glo dat hy sal doen wat hy sê. Ek stuur groete vir almal in die huis van Aristobulus.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid