ROMEINE 16:10
ROMEINE 16:10 Bybel vir almal (ABA)
Ek stuur groete vir Apelles. Hy behoort aan Christus en hy het gewys 'n mens kan glo dat hy sal doen wat hy sê. Ek stuur groete vir almal in die huis van Aristobulus.
Deel
Lees ROMEINE 16ROMEINE 16:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Groet Apélles, die beproefde in Christus. Groet hulle wat van die huis van Aristobúlus is.
Deel
Lees ROMEINE 16ROMEINE 16:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
ook vir Apelles – hy het gewys wat in hom steek as gelowige – en die huis van Aristobulus
Deel
Lees ROMEINE 16ROMEINE 16:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Groet Apelles, wat in Christus beproef is, en groet ook diegene uit die familie van Aristobulus.
Deel
Lees ROMEINE 16ROMEINE 16:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Groet Apelles wat in Christus goedgekeur is. Groet die wat uit Aristobulus se huis is.
Deel
Lees ROMEINE 16