Romeine 11:35-36

Romeine 11:35-36 ABA

Of wie het eers vir die Here iets gegee sodat die Here dit dan weer vir hom moes teruggee? Die Here het alles en almal gemaak, alles en almal kom van Hom, en alles en almal moet Hom dien. Daarom moet ons die Here altyd prys. Amen.

Video vir Romeine 11:35-36