Openbaring 2:6-7

Openbaring 2:6-7 ABA

Maar jy doen een ding wat reg is. Jy haat die dinge wat die Nikolaïete doen. Ek haat dit ook. As jy verstaan wat die Heilige Gees vir die gemeentes sê, dan moet jy gehoorsaam wees! As jy oorwin en aanhou glo, dan sal Ek vir jou die vrugte gee van die boom wat lewe gee, die boom wat in God se tuin is.”

Video vir Openbaring 2:6-7