Psalms 33:18-20

Psalms 33:18-20 ABA

Nee, die Here sorg vir die mense wat Hom dien, die mense wat glo dat Hy sal doen wat Hy belowe het. Hy red hulle van die dood, Hy laat hulle lewe wanneer daar min kos is. Ons weet dat die Here ons sal help, Hy sal ons beskerm.

Versbeelde vir Psalms 33:18-20

Psalms 33:18-20 - Nee, die Here sorg vir die mense wat Hom dien,
die mense wat glo dat Hy sal doen wat Hy belowe het.
Hy red hulle van die dood,
Hy laat hulle lewe wanneer daar min kos is.

Ons weet dat die Here ons sal help, Hy sal ons beskerm.Psalms 33:18-20 - Nee, die Here sorg vir die mense wat Hom dien,
die mense wat glo dat Hy sal doen wat Hy belowe het.
Hy red hulle van die dood,
Hy laat hulle lewe wanneer daar min kos is.

Ons weet dat die Here ons sal help, Hy sal ons beskerm.