Psalms 29:2

Psalms 29:2 ABA

Julle moet die Naam van die Here prys, want Hy is Koning. Julle moet voor die Here buig wanneer Hy verskyn, Hy is heilig.