YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 29:2

PSALMS 29:2 Bybel vir almal (ABA)

Julle moet die Naam van die Here prys, want Hy is Koning. Julle moet voor die Here buig wanneer Hy verskyn, Hy is heilig.

Deel
Lees PSALMS 29

PSALMS 29:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Gee aan die HERE die eer van sy Naam; aanbid die HERE in heilige sieraad!

Deel
Lees PSALMS 29

PSALMS 29:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Prys die Here om die eer van sy Naam! Buig voor die Here by sy heilige verskyning!

Deel
Lees PSALMS 29

PSALMS 29:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Gee eer aan die HERE vir die heerlikheid van sy Naam! Buig in aanbidding voor die HERE in sy glansryke heiligheid.

Deel
Lees PSALMS 29

PSALMS 29:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Gee aan die HERE die eer wat sy Naam toekom; aanbid die HERE in die skoonheid van heiligheid.

Deel
Lees PSALMS 29

PSALMS 29:2 Die Boodskap (DB)

Vertel vir almal hoe belangrik Hy is. Val dan self in aanbidding neer in sy oorweldigende teenwoordigheid.

Deel
Lees PSALMS 29

PSALMS 29:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Verheerlik die HERE oor die heerlikheid van sy Naam! Dien die HERE in die grootsheid van sy heiligheid.

Deel
Lees PSALMS 29
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's