'n Lied wanneer mense na die tempel gaan. Here, ek is in diep water, ek roep en ek vra dat U my moet help. My Here, U moet hoor, U moet luister, ek soebat en ek vra dat U my moet help.
Lees Psalms 130
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 130:1-2
5 Days
These five daily devotions are based on Rick Hamlin’s book, Silence Is Praise: Quiet Your Mind and Awaken Your Soul with Christian Meditation. Silence speaks volumes and becomes a tool for all Jesus followers.
7 Days
This devotional is an invitation to feel, to wrestle, to be fully awake in your suffering after miscarriage or other loss. It is also an invitation to be nurtured and understood and to hear from another woman that the pain gets better, even as we long for the day when our tears are wiped away and pain is no more. Wherever you are on your journey of grief after losing a baby—or any kind of personal heartache or suffering—I pray these words will be a gateway for God’s grace. Let’s dive deep together.
15 dae
Al sukkel jy om die regte woorde te vind en al wonder jy of jou gebede ooit help, is gebed iets waarmee jy erns móét maak. Nina Smit word in 15 oordenkings saam met jou stil om dié belangrike onderwerp en sorg vir ’n positiewe inspuiting vir jou gebedslewe! Hierdie leesplan is saamgestel uit ’N LEWE NABY GOD deur Nina Smit.
27 Dae
Die boek van Jona is nie net 'n verhaal van 'n barmhartige God en 'n opstandige nasie nie, maar 'n barmhartige God en sy ongehoorsame kind. Mag jy bemoedig word soos jy hierdie kragtige verhaal van God se eindelose genade en barmhartigheid lees, en mag jy nooit vergeet dat niemand te sleg is om gered te word nie.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's