Psalms 103:20-21

Psalms 103:20-21 ABA

Engele van die Here, julle moet die Here prys, julle wat sterk is en wat doen wat die Here sê. Al die sterre van die Here moet Hom prys, almal wat vir Hom werk en wat doen wat Hy wil hê.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 103:20-21