Filippense 2:4-8

Filippense 2:4-8 ABA

Julle moenie net aan julleself dink nie, julle moet ook aan die ander gelowiges dink. Julle moet dink en doen soos Christus Jesus gedink en gedoen het: Hy was dieselfde soos God, maar Hy het nie gedink dat Hy altyd moet aanhou om so belangrik soos God te wees nie. Hy het Homself verneder en Hy het geword soos 'n slaaf, Hy het 'n mens geword soos ons. Toe Hy 'n mens geword het, het Hy Homself nog meer verneder, Hy was gehoorsaam en Hy het gesterf. Ja, Hy het aan die kruis gesterf.

Versbeelde vir Filippense 2:4-8

Filippense 2:4-8 - Julle moenie net aan julleself dink nie, julle moet ook aan die ander gelowiges dink.

Julle moet dink en doen soos Christus Jesus gedink en gedoen het:

Hy was dieselfde soos God,
maar Hy het nie gedink
dat Hy altyd moet aanhou
om so belangrik soos God
te wees nie.
Hy het Homself verneder
en Hy het geword soos 'n slaaf,
Hy het 'n mens geword soos ons.
Toe Hy 'n mens geword het,
het Hy Homself
nog meer verneder,
Hy was gehoorsaam
en Hy het gesterf.
Ja, Hy het aan die kruis gesterf.Filippense 2:4-8 - Julle moenie net aan julleself dink nie, julle moet ook aan die ander gelowiges dink.

Julle moet dink en doen soos Christus Jesus gedink en gedoen het:

Hy was dieselfde soos God,
maar Hy het nie gedink
dat Hy altyd moet aanhou
om so belangrik soos God
te wees nie.
Hy het Homself verneder
en Hy het geword soos 'n slaaf,
Hy het 'n mens geword soos ons.
Toe Hy 'n mens geword het,
het Hy Homself
nog meer verneder,
Hy was gehoorsaam
en Hy het gesterf.
Ja, Hy het aan die kruis gesterf.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Filippense 2:4-8