Lukas 17:20

Lukas 17:20 ABA

Die Fariseërs het vir Jesus gevra: “Wanneer sal almal weet dat God Koning is?” Jesus het vir hulle gesê: “'n Mens kan nie voor die tyd uitvind wanneer dit sal gebeur nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Lukas 17:20

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid