Rigters 6:16

Rigters 6:16 ABA

Die Here het vir Gideon gesê: “Jy sal dit doen omdat Ek by jou sal wees. Jy sal die Midianiete oorwin. Dit sal so maklik wees soos wanneer jy teen een man veg.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Rigters 6:16